WAS dit nie vir hand van die Here en haar wil om te leef vir haar dogtertjie nie, was Micha Renge (21) van Mitchell’s Plain ...
DANKBAARHEID, WAARDERINGFrancoise Steynberg: Alhoewel die jaar 2025 vir my op ’n persoonlike laagtepunt afgeskop en met die sterfte van my geliefde tante Adie geëindig het, ...
Die kriptowêreld beweeg vinniger as ooit tevore, en as jy nou die regte toegang mis, kan dit beteken dat geleenthede verbyvlieg. Apeing ($APEING) trek aandag soos ...
OPINIE - Julle mans wat aan vroue slaan, ek praat met julle. Ja, jy, wat jou vuiste bal of sonder huiwering met ’n plathand na haar gesig mik. Jy wat haar rondruk, haar lyf soos ’n bokssak hanteer. Jy ...
In gedesentraliseerde finansies (DeFi) gaan elke transaksie wat jy indien, 'n wagarea binne wat die mempool genoem word. Terwyl jy wag vir jou transaksie om bevestig te word en by die blokketting ...
SKOLENUUS - Professor Ignatius Gous, ’n spesialis in effektiewe leermetodes, noem leermetodes liewer bemeesteringstrategieë - juis omdat leer oor soveel meer as leer vir ’n toets of eksamen gaan. Hy ...
Reandi Grey klim vir die eerste keer agter die stuur van die 'Boer Soek ’n Vrou'-Hilux-bakkie in, en sy sê daar is talle verrassings wat op kykers wag hierdie seisoen. Al die boere wat ingeskryf het, ...
'Jou MASE taal' is 'n kragtige dokumentêre reeks oor Afrikaans en wat die taal vir Bruin en Swart sprekers beteken. Verskaf/ kykNET Afrikaans is nie net 'n taal nie – dis 'n emosionele landskap. Vir ...
BLOG - So, blykbaar word ons omgekoop. Glo deur raadslede van die Mosselbaai-munisipaliteit. Ons, menende die Mossel Bay Advertiser. Kyk, dis nou nogal nuus vir my. En vir my kollegas én my ...